Burre Burger

Hier is ‘n opsomming van gister… Dankie Vibro Bricks & Paving, dankie Texan Petroleum, dankie AFGRI, dankie Victor Matfield, dankie Obaro, dankie Die Hoërskool Wagpos, dankie Brits Jong-Boerevereniging, dankie elke Suid Afrikaner en dankie elke donateur.. Dankie Jesus… Share die asb en help ons as jy dink ons doen die regte ding…

DROOGTEHULP MET BURRE BURGER NPC
FNB CHEQUE ACCOUNT: 62721858522
REF: hoop
BRANCH CODE: 250655 of 200406

Burre Burger
burre@droogtehulp.co.za