Manna vir die boere

Vibro Bricks & Paving het 26 moerse trokke ge-sponsor om voer vir die boere in die Kaap wat deur droogte geteister word, af te lewer. Hulle het op Vrydag 15 September 2017 om 8:30 weggetrek uit Pretoria vanaf hulle depot om hulle weg te maak na Vrededendal. Ongeveer R300,000 se diesel sal uitgery word met hierdie trippie. Dis generous mense soos hierdie wat kos op ons tafels sit.

Kyk die video!