Caring Daisies se #MannaVirDieBoere
Kyk Video
Kyk Video
Vibro Bricks & Paving het 26 moerse trokke ge-sponsor om voer vir die boere in die Kaap wat deur droogte geteister word, af te lewer. Hulle het op Vrydag…
Hier is ‘n opsomming van gister… Dankie Vibro Bricks & Paving, dankie Texan Petroleum, dankie AFGRI, dankie Victor Matfield, dankie Obaro, dankie Die Hoërskool Wagpos, dankie Brits Jong-Boerevereniging, dankie elke Suid Afrikaner en dankie elke…
Texan Petroleum is the proud sponsor of the Rugby legend Morne Steyn!